Bladsy twee
Verander ons ons weer? 3-10
Baie wetenskaplikes vrees dat die aarde se klimaat warmer word en dat so ’n verandering rampspoedig kan wees in die komende eeu. Is hulle vrese gegrond? Indien wel, is dit dan die mens se skuld? Moet ons oor die toekoms van ons planeet bekommerd wees?
Wie moet my rolmodel wees? 12
Baie jongmense volg rolprentsterre, musikante en atlete na. Maak jou keuse van rolmodelle werklik saak?
Eilande word gevorm 24
Die Hawaii-eilande wek beelde van ’n tropiese paradys, sonnige strande en soel pasaatwinde. Hoe het hulle daar gekom?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Mountain High Maps® Copyright © 1997 Digital Wisdom, Inc.
COVER: Richard Kaylin/Tony Stone Images
Dept. of Interior, National Park Service