Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 3/8 bl. 2
  • Bladsy twee

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bladsy twee
  • Ontwaak!—1998
  • Onderhofies
  • Tot watter mate kan die wetenskap vertrou word? 3-12
  • Wat het geword van die Apaches? 13
  • Christene en die kastestelsel 22
Ontwaak!—1998
g98 3/8 bl. 2

Bladsy twee

Tot watter mate kan die wetenskap vertrou word? 3-12

Die wetenskap het al op baie gebiede vooruitgang bewerk. Maar moet wetenskaplikes as onfeilbaar beskou word? ’n Tikkie skeptisisme kan jou help om gebalanseerd te wees, soos hierdie artikels toon.

Wat het geword van die Apaches? 13

Wat is die ware verhaal van hierdie merkwaardige mense? Hoe vaar hulle vandag?

Christene en die kastestelsel 22

Hoe het die kastestelsel begin? Waarom het dit na die Christendom se godsdienste versprei? Hoe moet ware Christene die kastestelsel beskou?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Met vergunning van Arizona Historical Society/Tucson, AHS#78167

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Lansering van pendeltuig op voorblad: NASA photo

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel