Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 2/22 bl. 32
  • Dit het hulle gehelp om nie meer te baklei nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit het hulle gehelp om nie meer te baklei nie
  • Ontwaak!—1998
Ontwaak!—1998
g98 2/22 bl. 32

Dit het hulle gehelp om nie meer te baklei nie

’n Elfjarige seuntjie van Kalifornië, VSA, het na die uitvoerende kantoor van Jehovah se Getuies in Brooklyn, New York, geskryf:

“Ek geniet dit om julle boeke te lees, veral Die geheim van gesinsgeluk. Voordat ons daardie boek gekry het, het ek en my suster gedurig baklei. Op ’n dag het ons besluit om die boek te bestudeer, en ons het besef dat ons nie gedoen het wat God van ons verwag nie.

“Hierdie boek het ons baie gehelp. Ek is dankbaar daarvoor en moedig ander gesinne aan om hierdie boek te lees, want dit is baie goed. Dit help ook ons gesin om vrede en geluk in ons huis te vind.”

Die geheim van gesinsgeluk is ’n boek met 192 bladsye wat die aandag vestig op nuttige onderwerpe soos “Beskerm jou gesin teen verderflike invloede”, “Handhaaf vrede in julle huisgesin” en “Jy kan probleme te bowe kom wat ’n gesin skade berokken”.

As jy wil hê dat iemand ’n gratis tuisbybelstudie met jou moet hou, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740, Suid-Afrika, of na die gepaste adres op bladsy 5.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel