Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Januarie bl. 13
  • Behou jou vreugde ten spyte van teleurstellings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Behou jou vreugde ten spyte van teleurstellings
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Versterk jou begeerte om God se wil te doen
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Help jonger persone om suksesvol te wees
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • ’n Pa se liefdevolle raad aan sy seun
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Januarie bl. 13

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Behou jou vreugde ten spyte van teleurstellings

Dawid wou graag ’n pragtige tempel vir Jehovah bou (1Kr 17:1, 2; w06 7/15 19 ¶1)

Jehovah het vir Dawid gesê dat hy nie die een sou wees wat die tempel sou bou nie (1Kr 17:4)

Dawid het besig gebly met die werk wat Jehovah hom gegee het (1Kr 17:7; 18:14)

Collage: 1. ’n Mismoedige broer sit in ’n rystoel en gebruik ’n suurstoftenk om hom te help om asem te haal. 2. Die broer gesels lekker met ’n man terwyl hy trollie-getuieniswerk doen.

As jy as gevolg van ouderdom, gesondheid of ander faktore nie ’n sekere toewysing kan kry nie, bly besig met die dinge wat jy kan doen. – Han 18:5; w21.08 22-23 ¶11.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel