27 Februarie–5 Maart
1 KRONIEKE 20-22
Lied 133 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Help jonger persone om suksesvol te wees”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kr 21:15 – Wat leer die vers ons oor Jehovah? (w05 10/1 11 ¶6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 20:1-8 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering, en noem die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 19).
Toespraak: (5 min.) w16.03 14-16 ¶10-15 – Tema: Jongmense – vorder tot doop (th studie 16).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Gebruik Bybelbeginsels om jou kinders te help om suksesvol te wees”: (10 min.) Bespreking en video.
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 38: Punt 5 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 5 en gebed