Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Januarie bl. 13
  • 20-26 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Januarie bl. 13

20-26 Februarie

1 KRONIEKE 17-19

  • Lied 110 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Behou jou vreugde ten spyte van teleurstellings”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kr 17:16-18 – Soos Dawid, waarvan kan ons seker wees? (w20.02 12, venster)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 18:1-17 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Jehovah se Getuies — Wie is ons?, maar moenie die video speel nie (th studie 17).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 09: Punt 4 (th studie 9)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 64

  • Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Bespreking. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, nooi die gehoor om ander goeie dinge oor die Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2022-diensjaar te noem. Hou ’n onderhoud met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 38: Punt 1-4

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 141 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel