Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 2
  • Daar is meer by ons as wat daar by hulle is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Daar is meer by ons as wat daar by hulle is
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • “O Jehovah, maak asseblief sy oë oop”
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Jehovah se vurige leërmag
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Kan jy onsigbare dinge sien?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
  • Elisa het strydwaens van vuur gesien—Sien jy dit?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 2
Elisa wys vir sy dienaar wat verstom is al die perde en strydwaens van vuur wat die Siriese leërmag omring.

Elisa sê vir sy dienaar: “Daar is meer by ons as wat daar by hulle is.” – 2Kn 6:16

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Daar is meer by ons as wat daar by hulle is

Elisa en sy dienaar was omring deur die vyand (2Kn 6:13, 14; it-1-E 716 ¶4)

Elisa het kalm gebly en sy dienaar versterk (2Kn 6:15-17; w13 8/15 30 ¶2; sien prent op voorblad)

Jehovah het Elisa en sy dienaar deur ’n wonderwerk gered (2Kn 6:18, 19; it-1-E 343 ¶1)

Jesus en sy hemelse leërmag kyk vanuit die hemel terwyl die polisie en die weermag in ’n straat afloop. ’n Broer help twee ander Getuies om in ’n huis weg te kruip.

Ons teenstanders is nie sterker as Jehovah nie. As ons kon sien wat in die geesteryk gebeur en hoe Jehovah die engele gebruik om sy volk te beskerm, wat dink jy sou ons sien?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel