Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 2
  • 7-13 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 2

7-13 November

2 KONINGS 5-6

  • Lied 55 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Daar is meer by ons as wat daar by hulle is”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kn 5:15, 16 – Hoekom het Elisa nie Naäman se geskenk aanvaar nie, en watter les kan ons daaruit leer? (w05 8/1 9 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 5:1-14 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Goeie nuus – Ps 37:10, 11. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 12).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Inleiding en punt 1-3 (th studie 15)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 37

  • “Hou aan om te gee”: (15 min.) Bespreking deur ’n ouerman. Speel die video Ons is dankbaar dat julle aanhou gee. Prys die gemeente vir die spesifieke maniere waarop hulle gee.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 26

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 30 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel