Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Oktober bl. 4
  • “Die einde van alles het naby gekom”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Die einde van alles het naby gekom”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Streef jy na gasvryheid’?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Die lieflike weg van gasvryheid — Iets wat dringend nodig is!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • “Volg die weg van gasvryheid”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Hoe om ons liefde vir mekaar sterk te hou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Oktober bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 PETRUS 3-5

“Die einde van alles het naby gekom”

4:7-9

’n Jong broer sit op ’n bank en bid

Ons sal binnekort die grootste verdrukking deurmaak wat die wêreld nog ooit gesien het. Hoe kan ons nou en in die toekoms geestelik sterk bly?

  • Bid aanhoudend, en gebruik elke vorm van gebed

  • Ontwikkel intense liefde vir ons Christenbroers en -susters, en hou aan om jou verhouding met hulle te versterk

  • Betoon liefdevolle gasvryheid

’n Paartjie gee kos en klere vir ’n pa en sy twee kinders; Jehovah se Getuies maak ’n dak reg ná ’n natuurramp

VRA JOU AF: ‘Op watter praktiese maniere kan ek intense liefde en gasvryheid betoon aan broers en susters in my gebied sowel as aan dié van regoor die wêreld?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel