21-27 Oktober
1 PETRUS 3-5
Lied 14 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die einde van alles het naby gekom”: (10 min.)
1Pe 4:7 – “Wees . . . gesond van verstand en wees waaksaam met die oog op gebede” (w13 11/15 3 ¶1)
1Pe 4:8 – “Julle [moet] intense liefde vir mekaar hê” (w99 4/15 22 ¶3)
1Pe 4:9 – “Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla” (w18.03 14-15 ¶2-3)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
1Pe 3:19, 20 – Wanneer en hoe het Jesus vir “die geeste in die gevangenis gepreek”? (w13 6/15 23)
1Pe 4:6 – Wie is “die dooies” aan wie ‘die goeie nuus bekend gemaak is’? (w08 11/15 21 ¶7)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Pe 3:8-22 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 6)
Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie. (th studie 8)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Goeie gedrag en diep respek wen harte”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah gee ons krag om ons vrag te dra.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 15 ¶8-16
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 102 en gebed