Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Augustus bl. 3
  • Spandeer tyd saam met dié wat lief is vir Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Spandeer tyd saam met dié wat lief is vir Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Joas het Jehovah weens slegte assosiasie verlaat
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Hy het die koningskap beskerm
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Hoekom moet ons Jehovah vrees?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • ’n Ondankbare koning
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Augustus bl. 3

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Spandeer tyd saam met dié wat lief is vir Jehovah

Hoekom moet ons tyd spandeer saam met dié wat lief is vir Jehovah? Want die persone met wie ons assosieer, beïnvloed ons op ’n positiewe of negatiewe manier (Spr 13:20). Byvoorbeeld, koning Joas het gedoen “wat reg was in Jehovah se oë” solank hy tyd saam met hoëpriester Jojada spandeer het (2Kr 24:2). Nadat Jojada gesterf het, het Joas Jehovah verlaat as gevolg van slegte assosiasie. – 2Kr 24:17-19.

In die eerste eeu HJ het die apostel Paulus die Christengemeente met “’n groot huis” vergelyk, en lede van die gemeente met “voorwerpe”, of huishoudelike items. Ons sal ’n “voorwerp vir ’n eervolle doel” bly wanneer ons dit vermy om te assosieer met enigiemand wat dinge doen wat Jehovah nie goedkeur nie, selfs al is dit ’n lid van ons familie of gemeente (2Ti 2:20, 21). Mag ons voortgaan om vriende te maak met dié wat lief is vir Jehovah en wat ons aanmoedig om hom te dien.

KYK NA DIE VIDEO LEER HOE OM SLEGTE ASSOSIASIE TE VERWERP, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe kan ons met die verkeerde mense begin assosieer, sonder om dit te besef?

  • In die video, wat het drie Christene gehelp om op te hou om met die verkeerde mense te assosieer?

  • Watter Bybelbeginsels kan jou help om jou assosiasie wyslik te kies?

John skink wyn vir kliënte in ’n restaurant; Kristin kyk na sosiale media; Jayden speel ’n speletjie aanlyn; John saam met sy gesin en Kristin en Jayden by ’n vergadering

Is ek “’n voorwerp vir ’n eervolle doel”? – 2Ti 2:21

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel