12-18 Augustus
TITUS 1–FILEMON
Lied 99 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Stel ouermanne aan”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Titus.]
Tit 1:5-9 – Kringopsieners stel ouermanne aan wat aan die skriftuurlike vereistes voldoen (w14 11/15 28-29)
[Speel die video Inleiding tot Filemon.]
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Tit 1:12 – Hoekom kan hierdie teks nie gebruik word om etniese vooroordeel te regverdig nie? (w89 5/15 31 ¶5)
Flm 15, 16 – Hoekom het Paulus nie vir Filemon gevra om Onesimus vry te laat nie? (w08 10/15 31 ¶4)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Tit 3:1-15 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 3)
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar. (th studie 12)
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan vir die persoon ’n JW.ORG-kontakkaartjie. (th studie 11)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jongmense – Wees ‘ywerig vir goeie werke’”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jongmense wat Jehovah eer.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 12 ¶1-7
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 70 en gebed