Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Junie bl. 3
  • Alles wat Jehovah sê, gebeur presies so

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Alles wat Jehovah sê, gebeur presies so
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Deel 3—Magtige Babilon—die derde groot wêreldmoondheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • Die Bybel—’n Boek van akkurate profesie, Deel 2
    Ontwaak!—2012
  • “Gaan uit haar uit, my volk”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
  • Valse godsdiens se dramatiese einde word voorspel
    Jesaja se profesie—Lig vir die hele mensdom II
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Junie bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 51-52

Alles wat Jehovah sê, gebeur presies so

Jehovah het dit wat in die toekoms sou gebeur, presies voorspel

’n Wag wat die Persiese koning met ’n pyl en boog beskerm het

’n Wag wat die Persiese koning met ’n pyl en boog beskerm het

“Maak skerp die pyle”

51:11, 28

  • Die Mede en Perse was baie goeie boogskutters en die boog was die wapen wat hulle die meeste gebruik het. Hulle het hulle pyle skerp gemaak sodat dit meer skade kon doen

“Die sterk manne van Babilon het opgehou veg”

51:30

  • Die Naboniduskroniek sê: “Die leërmag van Kores het Babilon binnegegaan sonder om te veg.” Dit beteken dat dit ’n maklike oorwinning was, net soos Jeremia se profesie voorspel het

Die Naboniduskroniek

Die Naboniduskroniek

“Babilon sal kliphope word” en “tot onbepaalde tyd net verlate woestenye . . . word”

51:37, 62

  • Vanaf 539 VHJ het Babilon begin agteruitgaan. Aleksander die Grote wou dit sy hoofstad maak, maar hy het skielik gesterf. In die eerste eeu het daar nog steeds ’n groepie Jode in Babilon gewoon, en daarom het Petrus hulle gaan besoek. Maar teen die vierde eeu HJ was die stad vernietig, en het dit uiteindelik nie meer bestaan nie

    ’n Tydlyn wat die verowering van Babilon wys, asook die dood van Aleksander die Grote, Petrus in Babilon en Babilon wat verwoes is

Hoe moet dit my raak wanneer ek nadink oor Bybelprofesieë wat vervul is?

Wat kan ek ander oor hierdie profesie leer?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel