5-11 Junie
JEREMIA 51-52
Lied 37 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Alles wat Jehovah sê, gebeur presies so”: (10 min.)
Jer 51:11, 28—Jehovah het voorspel wie Babilon sou verower (it-2-E 360 ¶2-3)
Jer 51:30—Jehovah het voorspel dat Babilon nie sou terugveg nie (it-2-E 459 ¶4)
Jer 51:37, 62—Jehovah het voorspel dat Babilon uiteindelik verlate sou wees (it-1-E 237 ¶1)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jer 51:25—Hoekom word Babilon as ’n “verwoestende berg” beskryf? (it-2-E 444 ¶9)
Jer 51:42—Wat word blykbaar bedoel met die woorde “die see het oor Babilon opgekom”? (it-2-E 882 ¶3)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 51:1-11
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op die “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig alle verkondigers aan om vir die huisbewoner inligting te wys op jw.org onder BYBELLERINGE > HULP VIR DIE GESIN.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hoe sterk is jou geloof in Jehovah se beloftes?”: (15 min.) Vrae en antwoorde. Moedig almal aan om van tyd tot tyd met broers en susters oor die Bybel se profesieë te gesels om mekaar se geloof te versterk.—Ro 1:11, 12.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 13 ¶24-32
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 49 en gebed