Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 April bl. 8
  • Byeenkomsuitnodigingskampanje

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Byeenkomsuitnodigingskampanje
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • HOU DIE VOLGENDE IN GEDAGTE
  • WAT GAAN JY SÊ?
  • HOE KAN JY DIE BELANGSTELLING VERDER ONTWIKKEL?
  • ’n Persoonlike uitnodiging
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • ’n Spesiale uitnodiging
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • ’n Kampanje wat resultate lewer
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Die kampanje om die Gedenkmaal te adverteer, begin op 17 Maart
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 April bl. 8

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

Kampanje om mense na die streekbyeenkoms te nooi

Een van Jehovah se Getuies staan langs ’n lektuurtrollie en getuig vir ’n man

Elke jaar sien ons met groot afwagting uit na die geestelike fees wat ons by ons streekbyeenkomste geniet. Omdat ons wil hê dat ander ook Jehovah se goedheid moet ervaar, sal ons soveel mense as moontlik nooi om dit saam met ons by te woon (Ps 34:8). Elke liggaam van ouer manne sal besluit hoe om die uitnodigings op die beste moontlike manier te versprei.

HOU DIE VOLGENDE IN GEDAGTE

  • Wanneer is my byeenkoms?

  • Wanneer begin die kampanje?

  • Wanneer is ons velddiensvergaderinge?

  • Watter doelwitte het ek vir die kampanje?

  • Wie wil ek graag nooi?

WAT GAAN JY SÊ?

Uitnodiging na die Streekbyeenkoms vir 2016

Nadat jy die persoon vriendelik gegroet het, kan jy sê:

“Ons nooi mense regoor die wêreld na ’n baie belangrike geleentheid. Die datum, tyd en plek is op die uitnodiging. Ons sal baie bly wees as jy dit kan bywoon.”

HOE KAN JY DIE BELANGSTELLING VERDER ONTWIKKEL?

Ontwaak!, Nr. 2 2016 | Is die Bybel net ’n goeie boek?

Hoewel ons soveel mense as moontlik na die byeenkoms wil nooi, moet ons gereed wees om enige belangstelling verder te ontwikkel.

Oor naweke kan jy die tydskrifte saam met die uitnodiging aanbied.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel