Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 April bl. 7
  • ’n Ware vriend gee opbouende raad

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Ware vriend gee opbouende raad
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Die boek Job kan jou help wanneer jy raad gee
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Jehovah het sy pyn weggeneem
    Volg hulle geloof na
  • ’n Les oor hoe om probleme te hanteer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • ’n Brief van die Bestuursliggaam
    Keer terug na Jehovah
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 April bl. 7

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOB 33-37

’n Ware vriend gee opbouende raad

Gedrukte weergawe

Toe Elihu begin praat het, was die raad wat hy vir Job gegee het sowel as die manier waarop hy dit gegee het, heeltemal anders as dié van Elifas, Bildad en Sofar. Hy het getoon dat hy ’n ware vriend en ’n goeie raadgewer is; ’n voorbeeld wat ons kan navolg.

Elihu praat met Job terwyl Elifas, Bildad en Sofar toekyk

EIENSKAPPE VAN ’N GOEIE RAADGEWER

ELIHU HET ’N GOEIE VOORBEELD GESTEL

32:4-7, 11, 12; 33:1

  • GEDULDIG

  • GOEIE LUISTERAAR

  • RESPEKVOL

  • Elihu het geduldig gewag totdat die ouer mans klaar gepraat het voordat hy iets gesê het

  • Omdat hy aandagtig geluister het, kon hy met ’n beter begrip van die hele saak raad gee

  • Hy het Job se naam gebruik en as ’n vriend met hom gepraat

33:6, 7, 32

  • NEDERIG

  • TOEGANKLIK

  • BETOON EMPATIE

  • Elihu was nederig en goedhartig en het erken dat hy onvolmaak is

  • Hy het empatie met Job gehad

33:24, 25; 35:2, 5

  • GEBALANSEERD

  • GOEDHARTIG

  • HET GOD SE BESKOUING VAN SAKE

  • Elihu het vir Job op goedhartige wyse getoon dat sy beskouing ongebalanseerd was

  • Elihu het Job gehelp om te sien dat sy eie regverdigheid nie die belangrikste ding was nie

  • Elihu se goeie raad het dit vir Job makliker gemaak om verdere onderrigting van Jehovah te ontvang

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel