Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/09 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2009
km 8/09 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Augustus

“Baie dink dat alle goeie mense hemel toe gaan. Is dit wat jy glo? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat dit hier oor die aarde sê. [Lees Psalm 37:11, 29.] Hierdie artikel toon wat Jesus vir ander oor die mensdom se toekoms hier op aarde geleer het.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 22 begin.

Ontwaak! Augustus

“Daar is min dinge in die lewe wat soveel pyn veroorsaak as die dood van ’n ouer. Stem jy saam? [Wag vir ’n antwoord.] Baie mense is al vertroos deur Bybelverse soos dié een. [Lees Openbaring 21:4.] Hierdie artikel verduidelik hoe ’n mens, veral ’n jong persoon, die stortvloed emosies wat ontstaan, kan verwerk.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 10 begin.

Die Wagtoring 1 September

“Party sê dat God mense wat getrou aan hom is, met rykdom sal seën, maar dat armoede ’n teken van God se afkeuring is. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Dit is interessant dat Jesus nie ’n ryk man was nie. [Lees Lukas 9:58.] Hierdie tydskrif bespreek watter soort seëninge knegte van God kan verwag.”

Ontwaak! September

“Dink jy dat jongmense vandag meer uitdagings het as in vroeër jare? [Wag vir ’n antwoord.] Baie meen dat hierdie vers ons tyd akkuraat beskryf. [Lees 2 Timoteus 3:1.] Hierdie tydskrif bespreek ’n paar praktiese Bybelbeginsels wat ouers en jongmense kan help om die uitdagings die hoof te bied.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel