Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/09 bl. 1
  • Rooster vir die week van 14 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 14 September
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 14 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 9/09 bl. 1

Rooster vir die week van 14 September

WEEK WAT BEGIN MET 14 SEPTEMBER

Lied 117

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 10 ¶1-8

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Numeri 26-29

Nr. 1: Numeri 27:1-14

Nr. 2: Wat is verstandsregulering, en waarom is dit belangrik? (Ef. 6:4)

Nr. 3: Jesus kan ons beskerm (lr-AF hfst. 33)

□ Diensvergadering:

Lied 33

5 min: Aankondigings.

10 min: Herbesoeke. Gehoorbespreking van die drie paragrawe onder die onderhofie wat op bladsy 97 van die Georganiseer-boek begin. Sluit ’n demonstrasie in wat toon hoe ’n herbesoek gedoen kan word by iemand wat die lektuuraanbod vir die maand aanvaar het.

10 min: Begin Bybelstudies. Vertel ondervindinge of voer ’n onderhoud met verkondigers oor wat plaaslik bereik is toe Bybelstudies aangebied is op die dag wat vir hierdie spesiale bedrywigheid opsygesit is. Gebruik die aanbod vir September om te demonstreer hoe ’n Bybelstudie tydens die eerste besoek begin kan word.

10 min: “Hoe sal jy antwoord?” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 56

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel