Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/98 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1998
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1995
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1998
km 4/98 bl. 2

Teokratiese nuus

Benin: Daar was 5,331 verkondigers wat in November gerapporteer het, en dit was die 59ste opeenvolgende verkondigerhoogtepunt.

Indië: Uitstekende vooruitgang in die predikingswerk is in November gesien toe 18,077 verkondigers velddiens gerapporteer het. Dit was die 39ste opeenvolgende hoogtepunt.

Liberië: ’n Splinternuwe hoogtepunt van 2,120 verkondigers het in November velddiens gerapporteer.

Salomon-eilande: ’n Nuwe verkondigerhoogtepunt is bereik, met 1,393 wat in November gerapporteer het.

Siprus: ’n Vermeerdering van 2 persent het gedurende November ’n nuwe hoogtepunt van 1,758 verkondigers tot gevolg gehad. Daar was ook ’n nuwe hoogtepunt in gewone pioniers, met 136 wat gerapporteer het.

Taiwan: Die gemiddelde aantal verkondigers tot dusver hierdie diensjaar is 3,516, en dit verteenwoordig ’n vermeerdering van 6 persent oor verlede jaar.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel