Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/95 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1995
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1998
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1995
km 4/95 bl. 2

Teokratiese nuus

Mexiko: In November het 411 292 verkondigers gerapporteer. Dit was nog ’n nuwe hoogtepunt.

Sentraal-Afrikaanse Republiek: Diensbedrywighede gedurende Oktober was uitstekend, met ’n nuwe hoogtepunt van 1 846 verkondigers. Spesiale byeenkomsdagprogramme is op 19 plekke aangebied, met ’n bywoning van altesaam 5 577 en 32 is gedoop.

Suid-Afrika: Nog vyf Koninkryksale is toegewy. Hulle is Alexandra-Oos (Johannesburg), Amatikulu (naby Empangeni), Thokoza-Suid (Alberton), Mistymount en Ntlaza. Mistymount en Ntlaza is klein gemeentes wat in die eertydse Transkei geleë is. Die broers het albei sale sonder ’n Genootskaplening gebou, wat baie prysenswaardig is. Ons waardeer julle volgehoue ondersteuning van die Koninkryksaalbouprogram.

Altesaam 127 956 het die “Godvrugtige Vrees”-Streekbyeenkomste in Botswana, Lesotho, Namibië, Suid-Afrika, St.Helena en Swaziland bygewoon. Ons is verheug dat 2 516 gedoopis.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel