Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 11/1 bl. 32
  • Hulle wou dit nie misloop nie!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulle wou dit nie misloop nie!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • Soortgelyke materiaal
  • Eenheid in ’n verdeelde wêreld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • Byeenkomste—bewys van ons broederskap
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
  • Was jy daar?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • “Vertrou op Jehovah”-Streekbyeenkoms vir 1987
    Ons Koninkryksbediening—1987
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 11/1 bl. 32

Hulle wou dit nie misloop nie!

Meer as viermiljoen mense het die “Koninkryswaarheid”-byeenkomste bygewoon wat verlede jaar deur Jehovah se Getuies gereël is. Vir baie was dit nie maklik nie.

Dertien Australiërs het byvoorbeeld twee ligte vliegtuie teen ‘n koste van R2 600 gehuur en 1 200 kilometer oor ‘n onbegaanbare, dor woestyn gevlieg om die naaste byeenkoms by te woon.

’n Groep in Brasilië het die hitte, vogtigheid en muskiete van die Amasone-oerwoud gedurende ’n busreis van 37 uur getrotseer om hulle naaste byeenkomsstad te bereik.

Agt Christene is Guyana het sewe dae lank in kano’s gereis om uit te kom by die enigste byeenkoms wat in hulle land gehou is.

Waarom? Omdat die byeenkoms die glanspunt van hulle jaar was, en hulle wou nie toelaat dat enigiets hulle verhinder om dit by te woon nie.

Nou nooi ons jou om die “Koninkrykseenheid”-Streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies van 22-25 Desember by te woon. Ons hoop dat jy dit nie sal mis nie. In Suider-Afrika alleen is 16 byeenkomste gereël. Raadpleeg Jehovah se Getuies plaaslik om uit te vind waar die naaste een gehou gaan word.

Stel jy belang in wêreldeenheid? Moet dan nie hierdie belangrike gebeurtenis misloop nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel