Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w81 9/15 bl. 6
  • ’N WYSE SPREUK

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’N WYSE SPREUK
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
  • Soortgelyke materiaal
  • Julle moet almal eer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Eer Jehovah—Waarom en hoe?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • ’N WYSE SPREUK
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
  • Gee eer aan dié wat dit toekom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
w81 9/15 bl. 6

’N WYSE SPREUK

“Die wyse sal eer beërwe, maar die dwase behaal skande.”—Spr. 3:35.

’n Persoon wat ware wysheid aan die dag lê, ontvang dikwels eer wat hy nie nagestreef het nie. Hy ontvang die ongesogte eer, want ander kan sien dat hy met kennis en insig handel, dat hy ’n voorbeeldige persoon is (Spr. 12:8; 22:29). Dit is omdat hy goddelike wysheid nastreef en daarby bly (Jak. 3:13, 17). Hoe anders is dit tog met “die dwase” gesteld! Hulle gee voorkeur aan dinge wat nie ware of blywende eer bring nie, maar wat hulle uiteindelik tot skande strek. Weens dwaasheid voorsien hulle nie die gevolg nie. Watter groot verskil bestaan daar tog tussen “die wyse” en “die dwase”!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel