Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w81 1/15 bl. 26
  • ’N DUUR BOEK

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’N DUUR BOEK
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
  • Soortgelyke materiaal
  • Martin Luther—die man en sy nalatenskap
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Van ons lesers
    Ontwaak!—1990
  • Die druk en verspreiding van God se heilige Woord
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
  • Die New World Translation—vakkundig en eerlik
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
w81 1/15 bl. 26

’N DUUR BOEK

Voordat Martin Luther die Bybel vertaal het, het daar reeds gedrukte vertalings van die Bybel in Duits bestaan. ’n Handgeskrewe Duitse uitgawe van ongeveer 1350 v.G.J. is die eerste keer in 1466 gedruk. Hoeveel het dit gekos? Omtrent “net soveel soos ’n dorpshuis, of veertien vetgemaakte osse”.—“The Cambridge History of the Bible”, DI. 3, ble. 94, 95, 423.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel