Inhoudsopgawe
Desember 2008
Waarom is ons hier?
Van vervloë tye af wonder mense: ‘Waar kom ons vandaan? Waarom is ons hier? Waarheen is ons op pad?’ Lees gerus die bespreking van hierdie onderwerp.
16 Meesterstukke “geverf” met steentjies
22 Die bedrieglike krag van advertensies
26 Wanneer die son nie opkom nie
30 Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2008
32 Genees deur “’n baie ou boek”
Is Jesus in Desember gebore? Maak dit werklik saak?
My lewe in Korea deur dramatiese veranderinge heen 12
Lees van die beproewinge van ’n man wat twee afgryslike oorloë in Korea beleef het, en van ’n ernstige kwessie waarvoor talle jong Koreane nog steeds te staan kom.