1
Die Woord het vlees geword (1-18)
Getuienis van Johannes die Doper (19-28)
Jesus, die Lam van God (29-34)
Jesus se eerste dissipels (35-42)
Filippus en Natanael (43-51)
2
Troue in Kana; water in wyn verander (1-12)
Jesus reinig die tempel (13-22)
Jesus weet wat in die mens is (23-25)
3
Jesus en Nikodemus (1-21)
Johannes se laaste getuienis oor Jesus (22-30)
Die een wat van bo kom (31-36)
4
Jesus en die Samaritaanse vrou (1-38)
Baie Samaritane glo in Jesus (39-42)
Jesus genees ’n amptenaar se seun (43-54)
5
Siek man by Betsata genees (1-18)
Vader het Jesus gesag gegee (19-24)
Dooies sal Jesus se stem hoor (25-30)
Getuienis oor Jesus (31-47)
6
Jesus voed 5 000 (1-15)
Jesus loop op water (16-21)
Jesus, “die brood van die lewe” (22-59)
Jesus se woorde laat baie mense struikel (60-71)
7
Jesus by die Loofhuttefees (1-13)
Jesus leer mense by die fees (14-24)
Verskillende opinies oor die Christus (25-52)
8
Die Vader getuig oor Jesus (12-30)
Kinders van Abraham (31-41)
Kinders van die Duiwel (42-47)
Jesus en Abraham (48-59)
9
Jesus genees man wat blind gebore is (1-12)
Fariseërs ondervra man wat genees is (13-34)
Blindheid van die Fariseërs (35-41)
10
Die herder en die skaapkrale (1-21)
Jode kry Jesus by die Toewydingsfees (22-39)
Baie Jode weier om te glo (24-26)
“My skape luister na my stem” (27)
Seun in eenheid met Vader (30, 38)
Baie oorkant die Jordaan glo (40-42)
11
Lasarus se dood (1-16)
Jesus vertroos Marta en Maria (17-37)
Jesus wek Lasarus op (38-44)
Plan om Jesus dood te maak (45-57)
12
Maria gooi olie op Jesus se voete (1-11)
Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne (12-19)
Jesus voorspel sy dood (20-37)
Jode se gebrek aan geloof vervul profesie (38-43)
Jesus het gekom om die wêreld te red (44-50)
13
Jesus was sy dissipels se voete (1-20)
Jesus identifiseer Judas as verraaier (21-30)
Nuwe gebod (31-35)
Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (36-38)
14
15
Illustrasie van ware wingerdstok (1-10)
Gebod om lief te hê soos Christus (11-17)
Die wêreld haat Jesus se dissipels (18-27)
16
Dissipels sal dalk doodgemaak word (1-4a)
Werk van die heilige gees (4b-16)
Dissipels se hartseer sal in vreugde verander (17-24)
Jesus het die wêreld oorwin (25-33)
17
18
Judas verraai Jesus (1-9)
Petrus gebruik ’n swaard (10, 11)
Jesus na Annas geneem (12-14)
Petrus verloën Jesus eerste keer (15-18)
Jesus voor Annas (19-24)
Petrus verloën Jesus tweede en derde keer (25-27)
Jesus voor Pilatus (28-40)
19
Jesus met ’n gésel geslaan en bespot (1-7)
Pilatus ondervra Jesus weer (8-16a)
Jesus aan ’n paal gehang by Golgota (16b-24)
Jesus tref reëlings vir sy ma (25-27)
Jesus se dood (28-37)
Jesus word begrawe (38-42)
20
Die leë graf (1-10)
Jesus verskyn aan Maria Magdalena (11-18)
Jesus verskyn aan sy dissipels (19-23)
Tomas twyfel maar glo later (24-29)
Doel van hierdie boekrol (30, 31)
21
Jesus verskyn aan sy dissipels (1-14)
Petrus bevestig sy liefde vir Jesus (15-19)
Toekoms van Jesus se geliefde dissipel (20-23)
Slot (24, 25)