Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwbq artikel 3
  • Is die Bybel die witman se boek?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is die Bybel die witman se boek?
  • Antwoorde op Bybelvrae
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Bybel se antwoord
  • God is nie partydig nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Stel God een ras bo die ander?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Sal God my gebede verhoor?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Die Bybel—Die boek vir die hele mensdom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
Antwoorde op Bybelvrae
ijwbq artikel 3
’n Man bestudeer die Bybel

Is die Bybel die witman se boek?

Die Bybel se antwoord

Die Bybel is nie deur Europeërs geskryf nie. Al die manne wat God gebruik het om die Bybel te skryf, was van Asië. Die Bybel bevorder nie die idee dat een ras beter as ’n ander is nie. Trouens, dit sê dat “God nie partydig is nie, maar in elke nasie is die mens wat hom vrees en regverdigheid beoefen, vir hom aanneemlik.”—Handelinge 10:34, 35.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel