Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwbq artikel 2
  • Is die Bybel ’n verslag van God se gedagtes?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is die Bybel ’n verslag van God se gedagtes?
  • Antwoorde op Bybelvrae
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Bybel se antwoord
  • Die boek Openbaring—Wat beteken dit?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Sal jy sê: “Hier is ek, stuur my”?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Openbaring en jy
    Openbaring—Sy groot klimaks is op hande!
  • Israel vra ’n koning
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Sien nog
Antwoorde op Bybelvrae
ijwbq artikel 2
Iemand skryf in ’n boekrol

Is die Bybel ’n verslag van God se gedagtes?

Die Bybel se antwoord

Baie Bybelskrywers sê dat God hulle gerig het om sekere dinge neer te skryf. Let op hierdie voorbeelde:

  • Koning Dawid: “Die gees van Jehovah het deur my gespreek, en sy woord was op my tong.”—2 Samuel 23:1, 2.

  • Die profeet Jesaja: “Só het die Soewereine Heer, Jehovah van die leërs, gesê.”—Jesaja 22:15.

  • Die apostel Johannes: “’n Openbaring deur Jesus Christus, wat God hom gegee het.”—Openbaring 1:1.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel