Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb26 Maart bl. 4-5
  • 16-22 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
mwb26 Maart bl. 4-5

16-22 MAART

JESAJA 45-47

Lied 2 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “Ek is God, en daar is niemand soos ek nie”

(10 min.)

’n Groep Israeliete wat gevange was, verlaat Babilon.

Daar is niemand soos Jehovah nie (Jes 46:9; w20.06 5 ¶14)

Niks kan Jehovah keer om sy wil uit te voer nie (Jes 46:​10, 11; cl 42 ¶14; it “Die gevangenes keer terug uit Babilon” ¶1-mwbr)

Dié wat op valse gode vertrou, sal teleurgestel word (Jes 46:​6, 7; w99 5/15 14 ¶18-19)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Jes 46:10 – Het Jehovah “van die begin af” geweet dat Adam en Eva sou sondig? (w11 1/1 14 ¶2-3)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Jes 45:​1-11 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Verduidelik vir iemand wat nie ’n Christelike agtergrond het nie, waaroor die Gedenkmaal gaan (lmd les 5: Punt 3).

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n Bybelstudie aan vir iemand wat met die vorige besoek ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het (lmd les 9: Punt 5).

6. Maak dissipels

(5 min.) lff les 19: Inleiding en punt 1-3 (lmd les 11: Punt 3)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 38

7. Die enigste persoon wat ons altyd kan help

(7 min.) Bespreking.

Wanneer ons probleme het, is ons God, Jehovah, die enigste een wat ons altyd kan help. – Heb 13:​5, 6.

Lees Psalm 55:22. Bespreek dan die volgende situasies met die gehoor.

Collage: Broers en susters wat deur moeilike tye gaan. 1. ’n Broer wat hartseer is, sit op ’n trap nadat hy sy werk verloor het. 2. ’n Broer wat in die tronk is, word ondervra deur ’n beampte. 3. ’n Suster by ’n hospitaal bid stilletjies langs haar man se siekbed. 4. ’n Paartjie is hartseer nadat hulle ’n natuurramp oorleef het.

Vir elke situasie, skryf een manier neer hoe ons wys dat ons op Jehovah vertrou en dan ook hoe hy ons ondersteun.

  • Ons verloor ons werk of ons sukkel om finansieel vir ons gesin te sorg

  • Die regering beperk ons werk

  • Ons het ernstige gesondheidsprobleme

  • Iets verskrikliks gebeur in ons lewe, soos ’n natuurramp of die dood van ’n geliefde

8. Die jongste nuus oor die Plaaslike Kantoor vir Ontwerp en Konstruksie-program vir 2026

(8 min.) Toespraak.

Speel die VIDEO.

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) lfb les 70-71

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 148 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel