9-15 MAART
JESAJA 43-44
Lied 63 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. ’n Profesie wat 200 jaar voor sy tyd geskryf is
(10 min.)
Babilon se riviere sou “opdroog” (Jes 44:27; gm 123-124 ¶16-17)
’n Magtige koning met die naam Kores sou as God se “herder” optree (Jes 44:28a; it “Kores” ¶7-mwbr)
Kores sou God se mense na Jerusalem toe terugstuur om die stad en die tempel te herbou (Esr 1:1-3; Jes 44:28b; it “Kores” ¶17-mwbr)
VIR NAVORSING: Hoe het Kores die profesie in Jesaja 45:1-4 laat waar word?
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Jes 44:28 – Hoe weet ons dat Jehovah nie met Kores se vrye wil ingemeng het nie? (w24.02 30 ¶8)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Jes 44:9-20 (th studie 10)
4. Begin ’n gesprek
(1 min.) HUIS TOT HUIS. Bied die Gedenkmaaluitnodiging aan (lmd les 4: Punt 3).
5. Begin ’n gesprek
(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Nooi iemand wat jy ken na die Gedenkmaal (lmd les 3: Punt 4).
6. Begin ’n gesprek
(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Vra jou werkgewer of jy kan afkry om die Gedenkmaal by te woon (lmd les 6: Punt 3).
7. Volg op
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n Bybelstudie aan vir iemand wat met die vorige besoek ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het (lmd les 7: Punt 4).
Lied 69
8. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) lfb inleiding tot deel 11 en les 68-69