Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb26 Maart bl. 2
  • 2-⁠8 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 2-⁠8 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
mwb26 Maart bl. 2

2-8 MAART

JESAJA 41-42

Lied 8 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “Moenie bang wees nie”

(10 min.)

Jehovah sou “iemand van die ooste af laat opstaan” wat mense sou laat bewe (Jes 41:​2, 5; ip-2 21 ¶10)

Jehovah se aanbidders sou nie bang hoef te wees nie (Jes 41:10; ijwbv artikel 5 ¶4-7)

Jehovah sou hulle help (Jes 41:13)


DINK HIEROOR NA: Hoe help die profesie in Jesaja hoofstuk 41 Christene vandag? – w16.07 18 ¶4-5.

’n Familie studeer die Bybel saam in ’n land waar ons werk beperk is. Die pa hou wag by die venster terwyl die ma die Bybel met hulle twee dogters lees.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Jes 41:8 – Hoe het Jehovah gewys dat Abraham sy vriend was? (w01 10/1 20 ¶3)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Jes 42:​1-13 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon aanvaar die Gedenkmaaluitnodiging en wys dat hy belangstel (lmd les 6: Punt 4).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Nooi ’n familielid na die Gedenkmaal, en gebruik jw.org om ’n Gedenkmaal naby hom te vind (lmd les 3: Punt 5).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Toespraak. ijwbq artikel 60 – Tema: Vrees vir die dood—Hoe kan jy dit oorwin? (th studie 1)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 19

7. Gedenkmaalkampanje begin Saterdag 7 Maart

(5 min.) Toespraak deur die diensopsiener. Sê vir die gemeente wat die plaaslike reëlings is vir die kampanje, spesiale toespraak en Gedenkmaal. Moedig almal aan om meer te doen gedurende Maart en April. Verkondigers kan hulppionierdiens doen met ’n uurvereiste van 15 uur.

8. Die organisasie in aksie vir Maart

(10 min.) Bespreking.

Speel die VIDEO. Vra dan die vrae wat in die video verskyn.

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) lfb les 66-67

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 110 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel