9-15 FEBRUARIE
JESAJA 33-35
Lied 3 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. “Hy gee julle stabiliteit”
(10 min.)
Vra Jehovah om jou te stabiliseer wanneer jy deur ’n moeilike tyd gaan (Jes 33:6a; w24.01 22 ¶7-8)
Vra hom om jou wysheid en kennis te gee om goeie besluite te maak (Jes 33:6b; w21.02 29 ¶10-11)
Vertrou op Jehovah en jy sal sien hoe Jesaja 33:24 waar word (ip-1 352-355 ¶21-22)
Stabiliseer jouself deur middel van ons navorsingshulpe
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Jes 35:8 – Waarna verwys “die Weg van Heiligheid” vandag? (w23.05 16 ¶8)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Jes 35:1-10 (th studie 12)
4. Begin ’n gesprek
(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Nooi die persoon na ’n vergadering (lmd les 3: Punt 3).
5. Volg op
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Noem en bespreek ’n video uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (lmd les 9: Punt 5).
6. Toespraak
(5 min.) lmd Aanhangsel A: Punt 15 – Tema: Die Bybel leer ons hoe om te bid (th studie 14).
Lied 41
7. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
8. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) lfb les 60-61