2-8 FEBRUARIE
JESAJA 30-32
Lied 8 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Vind beskerming onder Jehovah se vlerke
(10 min.)
Jehovah beskerm sy volk net soos ’n voël haar kleintjies teen roofdiere beskerm (Jes 31:5; w01 11/15 16 ¶7)
Bly na aan dié wat Jehovah gebruik om jou te ondersteun (Jes 32:1, 2; w24.01 24 ¶13)
Vind krag in die hoop wat Jehovah jou gegee het (Jes 32:16-18; w23.10 17 ¶19)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Jes 30:20, 21 – Hoe het die woorde in Jesaja 30:20, 21 in eertydse tye waar geword, en hoe ontvang ons vandag Jehovah se leiding? (w22.11 10 ¶8, 9)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Jes 31:1-9 (th studie 10)
4. Begin ’n gesprek
(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Die persoon sê dat hy bekommerd is oor iets wat op die oomblik gebeur (lmd les 2: Punt 5).
5. Begin ’n gesprek
(4 min.) HUIS TOT HUIS. (lmd les 5: Punt 5)
6. Volg op
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n Bybelstudie aan (lmd les 7: Punt 3).
Lied 157
7. “Die resultaat van ware regverdigheid sal vrede wees” – Uittreksel
(15 min.) Bespreking.
Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:
Wat het jy oor ware regverdigheid uit hierdie video geleer? – Jes 32:17.
8. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) lfb les 58-59