26 JANUARIE–1 FEBRUARIE
JESAJA 28-29
Lied 28 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Eer Jehovah met jou lippe en jou hart
(10 min.)
Jesaja het die godsdiensleiers van sy dag veroordeel omdat hulle skynheilig was (Jes 29:13; ip-1 299 ¶23)
Jesus het Jesaja se woorde toegepas op die godsdiensleiers van die eerste eeu (Mt 15:7-9; w21.05 9 ¶7)
Jehovah verwag dat sy aanbidders “uit die hart gehoorsaam” moet wees (Ro 6:17; w24.06 10 ¶8)
Jehovah sien en waardeer wanneer ons dade met ons woorde ooreenstem
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Jes 29:1 – Hoekom is die naam Ariël gepas vir Jerusalem? (it “Ariël” ¶1-mwbr, it “Ariël” nr. 3-mwbr)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Jes 29:13-24 (th studie 2)
4. Begin ’n gesprek
(2 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Vind uit in watter onderwerp die persoon belangstel. Reël om hom weer te kontak (lmd les 1: Punt 5).
5. Volg op
(3 min.) HUIS TOT HUIS. Beantwoord ’n vraag wat die persoon gedurende ’n vorige gesprek gehad het (lmd les 9: Punt 3).
6. Maak dissipels
(2 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n Bybelstudie aan (lmd les 10: Punt 3).
7. Maak dissipels
(4 min.) lff les 18: Punt 6-7 (lmd les 11: Punt 3)
Lied 89
8. “Ek doen altyd die dinge wat sy hart bly maak”
(8 min.) Bespreking.
Jesus het eenkeer gesê: “Ek doen altyd die dinge wat [Jehovah se] hart bly maak” (Joh 8:29). Net soos Jesus, probeer ons ons bes om dinge op Jehovah se manier te doen. Alhoewel dit nie altyd maklik of gerieflik is nie, is dit altyd tot ons voordeel.
Speel die VIDEO Doen dinge op Jehovah se manier. Vra dan vir die gehoor:
Wat het jy geleer oor om dinge Jehovah se manier te doen wanneer dit kom by uitdagings soos vervolging, onsedelike invloede en trots?
9. Plaaslike behoeftes
(7 min.)
10. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) lfb les 56, inleiding tot deel 10 en les 57