12-18 JANUARIE
JESAJA 21-23
Lied 120 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Lesse uit Sebna se verhaal
(10 min.)
Bly nederig wanneer jy voorregte ontvang (Jes 22:15-19; w18.03 25 ¶7-9)
As jy ’n voorreg verloor, wees vasbeslote om aan te hou om Jehovah jou bes te gee (Jes 36:3; w18.03 25 ¶10)
As jy as ’n ouer of ’n ouerman skriftuurlike raad moet gee, volg die manier na waarop Jehovah Sebna behandel het (w18.03 26 ¶11)
Liefdevolle dissipline kan God se manier wees om ons te vorm
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Jes 21:1 – Hoekom word daar na Babilon verwys as “die wildernis van die see”? (w06 12/1 11 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Jes 23:1-14 (th studie 5)
4. Begin ’n gesprek
(1 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Sonder om ’n spesifieke Bybelwaarheid met die persoon te deel, vind ’n natuurlike manier om te sê dat jy een van Jehovah se Getuies is (lmd les 2: Punt 4).
5. Begin ’n gesprek
(3 min.) HUIS TOT HUIS. Deel ’n waarheid uit Aanhangsel A van die Wees lief vir mense-brosjure (lmd les 1: Punt 3).
6. Volg op
(2 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon is besig (lmd les 7: Punt 4).
7. Toespraak
(5 min.) ijwyp artikel 71 – Tema: Hoe kan ek ’n goeie voorbeeld kies om na te volg? (th studie 9)
As jy ’n goeie rolmodel het, kan dit jou help om jou doelwitte vinniger te bereik
Lied 124
8. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) lfb les 52-53