Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 16
  • Beskerm jouself teen afvalligheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Beskerm jouself teen afvalligheid
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Hoe om twyfelgedagtes te oorkom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Hoe om lojaal te bly wanneer ons toetse van geloof ondervind
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2026
  • “Die God van waarheid” bereik altyd sy doel
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2026
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 16

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Beskerm jouself teen afvalligheid

Satan en dié onder sy invloed meng baie keer leuens met die waarheid sodat hulle ons geloof kan verswak (2Kor 11:3). Byvoorbeeld, die Assiriërs het halwe waarhede en leuens gebruik om Jehovah se volk mismoedig te maak (2Kr 32:10-15). Afvalliges gebruik vandag dieselfde taktieke. Hoe moet ons op leringe van afvalliges reageer? Behandel dit soos die gif wat dit is! Moet dit nooit lees, herhaal of daarop antwoord nie. Wees gou om te sien wanneer iets ontwerp is om jou te laat twyfel oor Jehovah en sy organisasie – en verwerp dit! – Jud 3, 4.

’n Toneel uit die video “Stry [hard] vir die geloof”!—Uittreksel”. Broer David Splane van die Bestuursliggaam.

KYK NA DIE VIDEO “STRY [HARD] VIR DIE GELOOF”!—UITTREKSEL, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoekom moet ons versigtig wees wanneer ons die internet gebruik?

  • Hoe kan ons die raad in Romeine 16:17 toepas?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel