Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 12
  • 19-25 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 19-25 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 12

19-25 Junie

2 KRONIEKE 34-36

  • Lied 97 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Vind jy ten volle baat by God se Woord?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 35:20-23 – Wat kan ons leer uit wat met goeie koning Josia gebeur het? (w17.03 27 ¶15-17)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 35:1-14 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 7).

  • Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).

  • Toespraak: (5 min.) w17.09 25-26 ¶7-10 – Tema: Laat die krag van God se Woord jou in jou bediening help (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 96

  • “Maak jy goed gebruik van die oudio-Bybel?”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 48: Punt 5 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 117 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel