Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 5
  • “Liefde . . . hoop alles”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Liefde . . . hoop alles”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • “Hou aan om liefde te betoon”
    Kom nader aan Jehovah
  • “Liefde . . . word nie trots nie”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Hoop op Jehovah, en wees moedig
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Geniet ’n hoop sonder teleurstelling
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 5

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Liefde . . . hoop alles”

Ons word gemotiveer deur onselfsugtige liefde, en daarom hoop ons dat ons broers goeie besluite sal maak (1Kor 13:4, 7). As ’n broer byvoorbeeld sondig en dissipline ontvang, hoop ons dat hy goed sal reageer op raad. Ons is geduldig met dié wat swak geloof het, en ons probeer hulle help (Ro 15:1). As iemand die gemeente verlaat, hou ons aan hoop dat hy eendag sal terugkom. – Lu 15:17, 18.

KYK NA DIE VIDEO ONTHOU HOE DIE LIEFDE HOM GEDRA – HOOP ALLES, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe het Abner dislojaal geword?

  • Hoe het Dawid en Joab gereageer op Abner se versoek?

  • Hoekom moet ons hoop dat ons broers goeie besluite sal maak?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel