Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 15
  • “Liefde . . . word nie trots nie”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Liefde . . . word nie trots nie”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • “Hou aan om liefde te betoon”
    Kom nader aan Jehovah
  • Liefde (Agape)—Wat dit nie is nie en wat dit wel is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Word opgebou deur liefde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • “Die liefde faal nooit nie”—Wat van jou?
    Ontwaak!—1998
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 15
Collage: 1. ’n Broer bid voordat hy die Bybel lees. 2. Hy maak die Koninkryksaal skoon. 3. Hy en sy vrou besoek ’n bejaarde suster by ’n hospitaal.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Liefde . . . word nie trots nie”

Liefde help ons om nederig te wees (1Kor 13:4). As ons lief is vir ons broers, dink ons nie dat ons belangriker as hulle is nie. Ons sien die goeie in ander en gebruik ons vermoëns om hulle te help (Flp 2:3, 4). Hoe meer ons sulke liefde aan ander wys, hoe meer kan Jehovah ons gebruik om sy wil te doen.

KYK NA DIE VIDEO ONTHOU HOE DIE LIEFDE HOM GEDRA – WORD NIE TROTS NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter gawes het Absalom gehad?

  • Hoe het hy sy gawes misbruik?

  • Hoe kan ons keer dat ons trots word? – Ga 5:26

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel