Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 6
  • 23-29 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 6

23-29 Mei

2 SAMUEL 4-6

  • Lied 135 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Behou ’n gesonde vrees om ongehoorsaam aan Jehovah te wees”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 6:8, 9 – Wat leer ons uit Dawid se reaksie toe Jehovah woedend geword het? (w96 4/1 29 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 4:1-12 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).

  • Toespraak: (5 min.) w05 10/1 23 ¶14-15 – Tema: “Vrees God en verheerlik hom.” – Op 14:7 (th studie 19).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 143

  • “Is jy voorbereid vir burgerlike onrus?”: (15 min.) Bespreking deur ’n ouerman. Speel die video Is jy voorbereid vir ’n ramp? Sluit herinneringe van die takkantoor en die liggaam van ouermanne in, as dit beskikbaar is.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 05

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 96 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel