Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 15
  • 30 Augustus–5 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 30 Augustus–5 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 15

30 Augustus–5 September

DEUTERONOMIUM 31-32

  • Lied 78 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Leer uit die illustrasies in ’n geïnspireerde lied”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 31:12 – Hoe kan Christenouers hierdie beginsel toepas? (w04 9/15 27 ¶12)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 32:36-52 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Praat oor iets waarin die huisbewoner belangstel en lees dan ’n teks wat by die gesprek pas (th studie 12).

  • Toespraak: (5 min.) w07 5/15 15-16 – Tema: Jou kinders hou jou dop! (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 25

  • Leer uit die goeie voorbeeld van dié wat die leiding neem: (15 min.) Bespreking. Speel die video ‘Hou dié in gedagte wat die leiding neem’ (Heb 13:7). Vra dan vir die gehoor: Wat leer ons uit die voorbeeld van T. J. Sullivan? George Gangas? Karl Klein? Daniel Sydlik?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 13 ¶1-6, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 128 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel