Moses leer vir God se volk ’n lied tot eer van Jehovah
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Leer uit die illustrasies in ’n geïnspireerde lied
Ons onderrigting kan soos die dou wees (De 32:2, 3; w20.06 10 ¶8-9; sien voorblad)
Jehovah is die Rots (De 32:4; w09 5/1 14 ¶4)
Jehovah beskerm sy volk net soos ’n arend haar kleintjies beskerm (De 32:11, 12; w01 10/1 9 ¶7)
Waar kan jy goeie illustrasies kry wat jy kan gebruik wanneer jy ander leer?