Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 16
  • Dit is nie te moeilik om moedig te wees nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit is nie te moeilik om moedig te wees nie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • “Wees moedig . . . en tree op”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Hou goeie moed!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • ‘Wees moedig en baie sterk’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Maak my moedig
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 16
’n Jong suster gebruik haar slimfoon om moedig vir ’n klasmaat te getuig.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Dit is nie te moeilik om moedig te wees nie

Iemand wat moed het, is sterk, vrymoedig en dapper. Dit beteken nie dat ’n mens nooit bang sal wees nie. Dit beteken eerder dat ’n mens sal optree al is jy bang. Jehovah is die Bron van ware moed (Ps 28:7). Hoe kan jongmense wys dat hulle moedig is?

KYK NA DIE VIDEODRAMATISERING VOLG DIE MOEDIGES NA, NIE DIE LAFAARDS NIE!, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • In watter situasies het jongmense moed nodig?

  • Watter Bybelverslae spoor ons aan om moedig te wees?

  • Hoe vind ons asook dié wat ons optrede sien daarby baat wanneer ons moedig optree?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel