Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 6
  • Soek beskerming by Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Soek beskerming by Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Menselewe is vir Jehovah kosbaar
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Vrystede—God se barmhartige voorsiening
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • Maak jy Jehovah jou toevlug?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Bly in die “vrystad” en lewe!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Soek beskerming by Jehovah

Daar was ses vrystede in Israel vir dié wat iemand per ongeluk doodgemaak het (Nu 35:15; w17.11 9 ¶4)

Die ouermanne in Israel het elke saak geoordeel (Nu 35:24; w17.11 9 ¶6)

Die vrystede het veiligheid en beskerming gebied (Nu 35:25; w17.11 11 ¶13)

’n Persoon wat iemand per ongeluk doodgemaak het, moes offerandes maak sodat hy die beskerming van die vrystede kon kry. Vandag moet ons ook opofferings maak om by God se barmhartigheid en vergewensgesindheid baat te vind.

’n Jong man buig vooroor omdat hy diep hartseer is. Collage: Kry Jehovah se vergifnis. 1. ’n Berouvolle sondaar in eertydse Israel pleit by die ouermanne by die stadspoort. 2. Die berouvolle jong man in die vorige prentjie praat met twee ouermanne.
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel