24-30 Mei
NUMERI 34-36
Lied 33 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Soek beskerming by Jehovah”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Nu 35:31 – Hoekom sal Adam en Eva nie by die losprysoffer van Jesus baat vind nie? (w91 2/15 13 ¶13)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 34:1-15 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Bybelstudie: (5 min.) fg les 2 ¶9-10 (th studie 19)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Word Jehovah se vriend – Dissipline is liefde: (6 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan, indien moontlik, vir ’n paar jong kinders: Hoekom het jy partykeer dissipline nodig? Hoe help dissipline jou? Hoekom dissiplineer Jehovah ons?
“Dissipline – ’n Bewys van Jehovah se liefde”: (9 min.) Bespreking. Speel die video “Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet.”
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 9 ¶1-9, inleidingsvideo
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 93 en gebed