Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 13
  • Jehovah verander vervolging in ’n getuienis

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah verander vervolging in ’n getuienis
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Jy kan lojaal bly wanneer jy vervolg word
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Volhard vreugdevol ondanks vervolging
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
  • Christene verduur vervolging met volharding
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • Vervolg ter wille van regverdigheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 13

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah verander vervolging in ’n getuienis

Vervolgers probeer dikwels om ons predikingswerk stop te sit. Maar as ons onder sulke moeilike omstandighede lojaal bly, bring dit eer aan Jehovah.

KYK NA DIE VIDEO ONDERHOUD MET BROER DMITRI MICHAILOF, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video ‘Onderhoud met broer Dmitri Michailof.’ Dmitri is geboei en word deur twee offisiere gelei.

    Hoe is broer Michailof vervolg?

  • ’n Toneel uit die video ‘Onderhoud met broer Dmitri Michailof.’ Dmitri skryf ’n brief terwyl hy in die tronk is. Briewe van sy vrou af lê op die tafel.

    Hoe het Jehovah broer Michailof gehelp om te volhard?

  • Hoe het Jehovah die vervolging van broer Michailof gebruik om vir ander in die tronk ’n getuienis te gee?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel