Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 14
  • 26 April–2 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 26 April–2 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 14

26 April–2 Mei

NUMERI 25-26

  • Lied 135 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Kan een persoon ’n verskil maak?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 26:55, 56 – Hoekom was die manier waarop Jehovah die grond tussen die stamme verdeel het ’n wyse besluit? (it-1-E 359 ¶1-2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 25:1-18 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek ’n video, maar moenie die video speel nie (th studie 3).

  • Toespraak: (5 min.) w04 4/1 29 – Tema: Hoekom verskil die getalle in Numeri 25:9 en 1 Korintiërs 10:8 van mekaar? (th studie 17).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 28

  • “Kies jou vriende wyslik”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Waarskuwende voorbeelde vir ons dag – Uittreksel. Moedig almal aan om na die hele video te gaan kyk.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr deel 3, hfst. 8 ¶1-7, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 44 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel