Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 8
  • Die waarde van “twee muntstukkies”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die waarde van “twee muntstukkies”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons dank Jehovah vir julle liefde
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Jehovah het ’n blymoedige gewer lief
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • ‘Vul jou hand met ’n geskenk aan Jehovah’
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Watter geskenk kan ons aan Jehovah gee?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 8
Die weduwee kyk na haar twee muntstukkies voordat sy dit as ’n bydrae gee.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die waarde van “twee muntstukkies”

Die waarde van die weduwee se bydrae was skaars genoeg om ’n eenvoudige ete te koop. (Sien die studienota “alles . . . waarvan sy moes lewe” oor Lukas 21:4 in nwtsty.) Maar haar bydrae het haar groot liefde en waardering vir Jehovah se reëlings vir aanbidding gewys. En daarom het dit groot waarde in die oë van haar hemelse Vader gehad. – Mr 12:43.

KYK NA DIE VIDEO ‘VUL JOU HAND MET ’N GESKENK AAN JEHOVAH’, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video ‘Vul jou hand met ’n geskenk aan Jehovah’. Geld word bygedra om teokratiese fasiliteite te bou.

    Wat is ’n paar van die aktiwiteite wat deur ons bydraes ondersteun word?

  • ’n Toneel uit die video ‘Vul jou hand met ’n geskenk aan Jehovah’. ’n Dogtertjie gooi ’n vrywillige bydrae in die bydraebussie by die Koninkryksaal.

    Hoekom is ons bydraes waardevol al lyk dit asof die bedrag wat ons gee klein is?

  • ’n Toneel uit die video ‘Vul jou hand met ’n geskenk aan Jehovah’. Collage: Donasies ondersteun Koninkryksbelange wêreldwyd. 1. Die werk by Bethel. 2. Teokratiese skole. 3. Noodleniging. 4. Teokratiese bouwerk. 5. Streekbyeenkomste.

    Hoe kan ons meer uitvind oor die opsies vir donasies wat beskikbaar is waar ons woon? – Sien die venster: “Hoe om dit aanlyn te doen”

HOE OM DIT AANLYN TE DOEN

Kliek op “Donasies” aan die onderkant van die tuisblad van die JW Library-app. Afhangende van die land waar jy woon, is daar dalk ’n dokument met die naam “Algemene vrae” met antwoorde op vrae wat mense oor donasies het. Die video Leer hoe om bydraes aanlyn te maak gee ook nuttige inligting oor die maniere waarop ons bydraes kan maak.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel