Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 3
  • Ons dank Jehovah vir julle liefde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons dank Jehovah vir julle liefde
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • “Hou aan om te gee”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Die waarde van “twee muntstukkies”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • ‘Sit iets opsy’
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • ‘Vul jou hand met ’n geskenk aan Jehovah’
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 3
Collage: 1. ’n Broer gooi geld in ’n bydraebussie. 2. ’n JW Box. 3. Broers werk aan ’n video-stel.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Ons dank Jehovah vir julle liefde

Die gemeente in Tessalonika het liefde aan mede-Christene gewys al het hulle deur moeilike tye gegaan (2Te 1:3, 4). Vandag wys Jehovah se volk dieselfde soort liefde aan broers en susters regoor die wêreld. Op jw.org in die reeks van artikels “Hoe jou donasies gebruik word” wys dit hoe julle donasies julle broers en susters gedurende hierdie moeilike tye ondersteun het. Ons prys julle vir julle liefde en vrygewige ondersteuning.

KYK NA DIE VIDEO ONS ‘DANK GOD ALTYD VIR JULLE’, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

• Wat is party van die bedrywighede wat deur ons donasies ondersteun word?

• Wat is die beste manier om finansiële ondersteuning te gee aan broers en susters wat swaarkry? – Sien ook die artikel op jw.org “’n Oorvloed vul ’n tekort aan”

HOE OM DIT AANLYN TE DOEN

Hoe kan jy vrywillige donasies maak om die werk van Jehovah se Getuies te ondersteun? Kliek op die “Donasies”-skakel onderaan die tuisblad op die JW Library-app. In baie lande is daar ’n skakel na “Algemene vrae” wat vrae oor donasies beantwoord.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel