Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Augustus bl. 4
  • Sing om Jehovah te loof

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sing om Jehovah te loof
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Verbly jou in die Koninkrykshoop!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Sing lofliedere tot Jehovah
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • Loof Jehovah met liedere
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Sing met vreugde!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Augustus bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 15-16

Sing om Jehovah te loof

15:1, 2, 11, 18, 20, 21

Musiek kan ’n groot invloed hê op wat ons dink en hoe ons voel. Om te sing is ’n belangrike deel van ons aanbidding van Jehovah.

  • Moses en ’n groep Israeliete sing ’n oorwinningslied vir Jehovah.

    Moses en die Israeliete het gesing om Jehovah te loof toe hy hulle deur ’n wonderwerk by die Rooisee gered het

  • Leviete blaas op hulle trompette en sing om Jehovah te loof.

    Koning Dawid het 4 000 manne aangewys om as musikante en sangers by die tempel te dien

  • Jesus en sy getroue apostels sing om Jehovah te loof.

    Die aand voordat Jesus gesterf het, het hy en sy getroue apostels gesing om Jehovah te loof

Wat is party geleenthede wanneer ek kan sing om Jehovah te loof?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel