10-16 Augustus
EKSODUS 15-16
Lied 149 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Sing om Jehovah te loof”: (10 min.)
Eks 15:1, 2 – Moses en die manne van Israel het gesing om Jehovah te loof (w95 10/15 11 ¶11)
Eks 15:11, 18 – Jehovah verdien dat ons hom loof (w95 10/15 11-12 ¶15-16)
Eks 15:20, 21 – Mirjam en die vroue van Israel het gesing om Jehovah te loof (it-2-E 454 ¶1; 698)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Eks 16:13 – Hoekom het Jehovah dalk kwartels gekies om die Israeliete in die wildernis kos te gee? (w11 9/1 14)
Eks 16:32-34 – Waar was die kruik met manna gehou? (w06 1/15 31)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 16:1-18 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Hoe het Linda goed gebruik gemaak van vrae? Hoe het sy verduidelik wat die teks beteken en hoe dit ons raak?
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).
Eerste besoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Loof Jehovah as ’n pionier”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Drie susters in Mongolië. Voer ’n onderhoud met ’n broer of suster in die gemeente wat nou ’n pionier is of wat voorheen ’n pionier was. Vra die volgende vrae: Watter probleme het jy al gehad? Watter seëninge het jy gekry?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 16 ¶16-29, venster op bl. 142, hersiening op bl. 144
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 137 en gebed